Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, July 11, 2011

Die prys van stakings

deur Radio Pretoria,
‘n Mens kan byna Radio Pretoris se nuuskommentaar van verlede jaar dié tyd net so weer uithaal en bietjie afstof, want dit is ‘n geval van ‘n byna klokslag jaarlikse herhaling. Lees meer...

Watter 'oomblik' wag op ons? Tunisië of Rwanda?

Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy "Tunisië-oomblik" binne die volgende 20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China se huidige fase van industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so 'n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot 'n gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, 'n ineenstorting van die welsynstaat en dus massa-opstande. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Saturday, July 9, 2011

Afrikaner plot-dwellers hunted by gangs

Farm-land invaded, cattle-mutilations in Hartbeespoort, Kosmos and Lanseria
People are warned to stock up with food, water and petrol countrywide because of the very aggressive strike by some 250,000 workers horrific chaos countrywide. Read further...

Openbare beskermer moet haar prioriteite regkry

In plaas daarvan om duur en nuttelose ondersoeke na twee dekades gelede se goed in te stel, sou die Openbare Beskermer beter doen om haar prioriteite reg te kry, haar administrasie te verbeter en knelpunte van die dag reg te stel. Lees verder...

Polisie geloof vir vinnige optrede

“Agri SA wil die polisie gelukwens met verskeie optredes die afgelope week wat gelei het tot die voorkoming van ‘n plaasaanval in Kwazulu Natal en ook die spoedige arrestasie van verdagtes van boeremoordenaars in Gauteng en Limpopo. Lees verder...

Ons sal oorleef!

deur Gustav Muller,
Die liberales maak soveel foute! Eers het hulle vir ons `n pragtige Nuwe Suid-Afrika geskets en nou dat dit in alle opsigte `n mislukking is en hul die reuk van revolusie begin kry dink hulle dit is die einde van ons Boervolk?  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Friday, July 8, 2011

Vier stakers geskiet

Vier Numsa-lede is beseer toe die polisie met rubberkoeëls in Krugersdorp, wes van Johannesburg, op hulle geskiet het tydens hul staking, het dié metaalwerkersunie Donderdag gesê. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:
Malema: 'Amerika is bloeddorstige imperialiste'

Staking dalk slegte nuus vir landbou

Deur ALANI JANEKE
Die beoogde staking deur werkers in die petroleum- en chemiese sektore kan die landboubedryf en voedselsekerheid in Suid-Afrika benadeel, sê Graan SA. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Nuwe era vir vertroude landboumediavennoot

ProAgri, die grootste landboumaandblad in Suid-Afrika, slaan ‘n nuwe blaadjie om. In ooreenstemming met die aanvraag in die bedryf, kry die tydskrif met “Tegnologie vir die boer” ‘n glansryker voorkoms met deftiger papier en meer inhoud om vir sowel kliënte as boere nog meer waarde te bied. Lees verder...

SA begin brand!

deur Gustav Muller,
In Pinetown (Natal) het stakers diegene wat wou gaan werk se voertuie met knopkieries toegetakel en `n groep van ongeveer 40 het van die een perseel na die ander gegaan om te kyk wie werk! Selfs die blankes is geïntimideer om nie te gaan werk nie, anders sal daar teen hulle opgetree word! Lees verder...

Rassisme

deur Gustav Müller,
Ek vind dit aan die een kant amusant en aan die anderkant arrogant hoedat die liberaliste met hul akademies gevleuelde woorde die mislukkings van die Nuwe SA verbloem! Rasse haat is vervang met Xenofobia en nou word die ontwikkeling van rassisme teenoor die wittes vervang met; “maatskaplike kloof” wat beteken dat die sosiale kloof tussen rasse in Suid-Afrika toeneem weens ekonomiese klassisme! Lees verder...

Staar Suid-Afrika revolusie in die gesig?

deur Dan Roodt,
Beste mede-Afrikaner,
Sedert 1994 en selfs daarvoor, het die hoofstroommedia in Suid-Afrika nog altyd die blanke en Afrikanerbevolking probeer sus deur radikale uitsprake van ANC-lede oor revolusie en grondhervorming as "blote praatjies" af te maak. In sommige kringe is daar selfs oor die hamer-en-sekel as 'n soort modebykomstigheid gegiggel. Lees verder...

Wat skuil agter die stakings?

deur Radio Pretoria,
Niemand glo meer dat stakings in Suid-Afrika net oor loonverhogings handel nie. Daar is toenemende bewyse dat die vakverbond Cosatu stakingsoptrede steun, aanblaas en werkers dreig om en masse op te tree omdat dit die enigste manier is om sy magsposisie in die Drieparty-alliansie af te dwing. Lees verder...

Intimidasie van OB aanslag op oppergesag van die reg

AfriForum het vandag gesê dit kom voor of die tydsberekening van beskuldigings van korrupsie asook die polisie se onlangse klopjag op die Openbare Beskermer (OB) se kantore ʼn poging is om haar te intimideer. Lees verder...

Wintermark

n Nuwe inisiatief om hitte (en vrolikheid!) te genereer begin hierdie Saterdag: gedurende die wintermaande word daar elke Saterdag 09:00-16:00 by die Oewer Restaurant, Lees verder...

Tuesday, July 5, 2011

Waarmee is Malema besig?

Deur J.H. du Toit

Dat Julius Malema  as eregas by die sewende  SA Musiekkonferensie genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan Malema deelneem onskuldig nie. Lees verder...

Radikalisme polariseer

Kommersiële boere kan nie gebrandmerk word as sou hulle hul plase onregmatig bekom het en boonop obstruktief met grondhervorming is nie. Julius Malema se opruiende wanvoorstellings kan ook geensins regverdiging vir die staat bied om boere van hul plase te ontneem en min of selfs geen vergoeding daarvoor te betaal nie. Lees verder...

ANC and ‘eight stages of genocide’

Genocide is not a one-time event - it is a very slow process, according to the international watchdog Genocide Watch.org. Importantly, at each of its first five stages, the looming genocide can still be prevented-- if the local and international political will is present. Does the international community have the political will to intervene before stage 7 - the all-out genocide of the Afrikaner and Boer people ? Read further...

Gerief of verarming

Dit is al so voorspelbaar, en telkens gebeur dit weer en telkens trap selfs die grootste stryders in dieselfde slagyster. Dit is nou die taktiek om ‘n vlieërtjie op te stuur, te kyk wat gebeur en as die ontevredenheid te hoog is, word dit effens afgeskaal. Lees verder...

Monday, September 27, 2010

Clive Derby-Lewis word in die tronk mishandel

deur PRAAG,

Clive Derby-Lewis kan nog steeds nie uit die hospitaal ontslaan word nie, ongeag die verbete stryd deur ses dokters om sy gesondheid te verbeter.

Volgens sy prokureur, mnr. Marius Coertze, is Derby-Lewis op Maandag 20 September in die hospitaal opgeneem as gevolg van ‘n akute toestand van gangreen in sy regteronderbeen. Lees verder...

Monday, September 20, 2010

Oranjekas neem die voortou

Tydens ’n strategiese beplannings vergadering van Oranjekas Desember 2009, het die Direksie van Oranjekas die visie van Oranjekas gedokumenteer as : “Oranjekas neem die voortou in die vestiging van ’n volksekonomie deur professionele volkseie bankdienste aan die Afrikanervolk te verskaf.” Hierdie visie mag dalk vreemd klink, veral as die vraag waarmee Oranjekas die meeste gekonfronteer word deur kliente die volgende is: “Hoekom kan julle nie doen wat die ander kommersiële banke doen nie?”

Hierdie vraag word so gereeld gevra (en geantwoord) dat Oranjekas dit nodig geag het om dit ook hier te antwoord. Na aanleiding van die antwoord sal dit ook duidelik word dat daar waarheid is in die visie van Oranjekas.

Op hierdie stadium lewer Oranjekas verskeie dienste en produkte. Spaarrekenings, vaste deposito’s en alle tipe lenings word toegestaan, maar daar is een aspek waarin Oranjekas nog in gebreke is. Ons mense vereis elektroniese bankdienste en bankkaarte. Sonder hierdie dienste, is ’n bank nie ’n bank nie. Lees meer...

Wednesday, August 11, 2010

Hondjies gaan lê op vrou ná houe

deur Marietie Louw-Carstens - Beeld,
Drie van mev. Chrissie Harmzen (70) se Jack Russell-hondjies het bo-op haar geklim en by haar gewaak nadat sy Vrydagoggend so erg op ’n plaas buite Burgersfort in Limpopo aangerand is dat sy later die dag aan haar beserings dood is. Lees verder...

Monday, August 9, 2010

‘Ek het R30,’ sê 7-jarige vir aanvaller

deur Hilda Fourie - Beeld,
’n Pretoriase ma het kort voordat sy verkrag en met ’n tuinvurk aangerand is, vir haar sewejarige seuntjie gesê om sy baba-worshond styf vas te hou en ’n kombers oor sy kop te trek.
Die seuntjie het die aanvallers R30 uit sy beursie aangebied toe hulle geld geëis het. Lees verder...

Sunday, August 8, 2010

Wat gee die nedia vir mediavryheid om?

deur Dan Roodt,

In die onlangse debat oor mediavryheid in Suid-Afrika en die ANC se moontlik inkorting daarvan, is daar oor een kardinale kwessie geswyg, naamlik die rol van die media self. Beskik die Suid-Afrikaanse media, met hul geskiedenis van politieke en etniese propaganda - veral anti-Afrikaner-propaganda - oor enige morele kapitaal om beswaar teen groter regeringsbeheer oor die tradisionale media te maak? Lees verder...

Saturday, August 7, 2010

TLU SA nooi Mpumalanga boere vir gesprek

Geskryf deur TLU SA,
In moeilike ekonomiese tye asook die gebrek aan politieke onsekerheid, is dit geen goeie nuus as een van die georganiseerde landbou-strukture in bykomende moeilike omstandighede beland nie.

In die lig betreur TLU SA die feit dat Agri Mpumalanga as gevolg van omstandighede genoodsaak is om homself vrywillig te likwideer. Dit laat ‘n leemte vir dié boere wat dié unie as ‘n tuiste gesien het om hulle belange te hanteer. Lees verder...