Werknemers van ’n onderneming in Benoni het gister meer as 30 minute in hul geslote kantoor gewag voordat hulle veilig gevoel het om vier aangerande mans na die hospitaal te neem. Lees verder...
Die liberales maak soveel foute! Eers het hulle vir ons `n pragtige Nuwe Suid-Afrika geskets en nou dat dit in alle opsigte `n mislukking is en hul die reuk van revolusie begin kry dink hulle dit is die einde van ons Boervolk? Lees verder...
Die beoogde staking deur werkers in die petroleum- en chemiese sektore kan die landboubedryf en voedselsekerheid in Suid-Afrika benadeel, sê Graan SA. Lees verder...
In Pinetown (Natal) het stakers diegene wat wou gaan werk se voertuie met knopkieries toegetakel en `n groep van ongeveer 40 het van die een perseel na die ander gegaan om te kyk wie werk! Selfs die blankes is geïntimideer om nie te gaan werk nie, anders sal daar teen hulle opgetree word! Lees verder...
Niemand glo meer dat stakings in Suid-Afrika net oor loonverhogings handel nie. Daar is toenemende bewyse dat die vakverbond Cosatu stakingsoptrede steun, aanblaas en werkers dreig om en masse op te tree omdat dit die enigste manier is om sy magsposisie in die Drieparty-alliansie af te dwing. Lees verder...