Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Showing posts with label Radio Pretoria. Show all posts
Showing posts with label Radio Pretoria. Show all posts

Thursday, July 14, 2011

Suid-Soedan skep verdere geleenthede

 Die afgelope naweek het Suid-Soedan die vier en vyftigste onafhanklike Afrika-staat geword.
Soedan was voorheen ‘n Britse kolonie, waar na Britse belange gekyk is en waar kunsmatige grense uiteindelik bepaal is. Lees verder...

Wednesday, July 13, 2011

Die slapende reus

Die groot veldheer Napoleon, het by geleentheid na Sjina verwys en gesê: "laat die slapende reus met rus”.

Na sowat 'n eeu van politieke woelinge en streeksburgeroorloë het die land se kommuniste party onder leiding van Mao Tse Toeng, die bewind in Sjina op 1 Oktober 1949 oorgeneem. Lees verder...

Monday, July 11, 2011

Die prys van stakings

deur Radio Pretoria,
‘n Mens kan byna Radio Pretoris se nuuskommentaar van verlede jaar dié tyd net so weer uithaal en bietjie afstof, want dit is ‘n geval van ‘n byna klokslag jaarlikse herhaling. Lees meer...

Friday, July 8, 2011

Wat skuil agter die stakings?

deur Radio Pretoria,
Niemand glo meer dat stakings in Suid-Afrika net oor loonverhogings handel nie. Daar is toenemende bewyse dat die vakverbond Cosatu stakingsoptrede steun, aanblaas en werkers dreig om en masse op te tree omdat dit die enigste manier is om sy magsposisie in die Drieparty-alliansie af te dwing. Lees verder...

Tuesday, July 5, 2011

Gerief of verarming

Dit is al so voorspelbaar, en telkens gebeur dit weer en telkens trap selfs die grootste stryders in dieselfde slagyster. Dit is nou die taktiek om ‘n vlieërtjie op te stuur, te kyk wat gebeur en as die ontevredenheid te hoog is, word dit effens afgeskaal. Lees verder...