’n Getroue Orania-ondersteuner, Christie Ryker, maak reeds die afgelope dertig jaar ’n studie van Bybelse vasbegingsels en bied gereeld hieroor kursusse aan. Lees verder...
Showing posts with label Orania. Show all posts

Thursday, July 14, 2011
Tuesday, July 12, 2011
Friday, July 8, 2011
Wintermark
n Nuwe inisiatief om hitte (en vrolikheid!) te genereer begin hierdie Saterdag: gedurende die wintermaande word daar elke Saterdag 09:00-16:00 by die Oewer Restaurant, Lees verder...
Wednesday, May 19, 2010
Afrikanervolk se Gaugamela
deur Quintin Diederichs
Hoeveel mense het al van Guagamela gehoor?
Nee, dit is nie ‘n bestanddeel in ‘n kerriedis of ‘n onkruid wat by Oppikoppi gekweek word nie. Plutarg, die Griekse historikus, beskryf Guagamela wel as ‘n kameelvormige koppie maar dit is baie ver van Northam in hedendaagse Irak geleë. Lees meer...
Thursday, January 14, 2010
Orania ontwikkel en bars uit sy nate
Geskryf deur Estelle Kleynhans - My Beeld
Ek en my gesin was die vakansie in Orania. Wat ’n ongelooflike ervaring. Die dorp bars uit sy nate en hulle kan nie byhou met die bou van nuwe huise en ander blyplek nie. Ons het in ’n splinternuwe vierster-hotel op die oewer van die Oranjerivier gebly, in ’n pragtige, nuwe restaurant geëet en wêreldklas-behandelings in die Orania Rivierspa gekry. Alle verblyf in Orania was vol bespreek vir die vakansie en hulle moes tientalle vakansiegangers wegwys. Ek weet dus nie hoe Du Toit by sy persepsies oor Orania uitkom nie.
Orania se skole bars vanjaar uit hul nate en die een skool moes groot nuwe klaskamers aanbou omdat die leerlingtal binne ’n jaar met 100% toegeneem het.

Subscribe to:
Posts (Atom)