Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Showing posts with label Suidlanders. Show all posts
Showing posts with label Suidlanders. Show all posts

Saturday, July 16, 2011

Mandela keer terug na Qunu

deur Gustav Müller,
“Mandela arrived on a military medical aircraft at the Mthatha Airport just after 2.30pm, to a reception that included a motorcade consisting of traffic authority vehicles, police and VIP protection unit members and ambulances. Security was tight at the airport with security barring anyone from taking pictures “for security reasons” Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Thursday, July 14, 2011

Stakings kry momentum

deur Gustav Müller,
Staking kring vinnig verder uit en intimidasie is kenmerkend van hierdie staking, fabriekswerkers is in Kaya-Sands en Chamdor uit kantore geruk en aangerand, by Soutpansberg en Vaal Motors in Pretoria is mense verjaag!  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Monday, July 11, 2011

Dooiemansdeur

deur Gustav Müller,
Hierdie naweek op e-Nuus was daar berig oor opleiding wat die Kommando-Korps aan jong seuns verskaf! Waar trek Suid-Afrika as daar na die Kommando-Korps verwys word as `n verregse groep?  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Saturday, July 9, 2011

Ons sal oorleef!

deur Gustav Muller,
Die liberales maak soveel foute! Eers het hulle vir ons `n pragtige Nuwe Suid-Afrika geskets en nou dat dit in alle opsigte `n mislukking is en hul die reuk van revolusie begin kry dink hulle dit is die einde van ons Boervolk?  Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

Friday, July 8, 2011

SA begin brand!

deur Gustav Muller,
In Pinetown (Natal) het stakers diegene wat wou gaan werk se voertuie met knopkieries toegetakel en `n groep van ongeveer 40 het van die een perseel na die ander gegaan om te kyk wie werk! Selfs die blankes is geïntimideer om nie te gaan werk nie, anders sal daar teen hulle opgetree word! Lees verder...

Rassisme

deur Gustav Müller,
Ek vind dit aan die een kant amusant en aan die anderkant arrogant hoedat die liberaliste met hul akademies gevleuelde woorde die mislukkings van die Nuwe SA verbloem! Rasse haat is vervang met Xenofobia en nou word die ontwikkeling van rassisme teenoor die wittes vervang met; “maatskaplike kloof” wat beteken dat die sosiale kloof tussen rasse in Suid-Afrika toeneem weens ekonomiese klassisme! Lees verder...

Sunday, August 1, 2010

Vordering met Regsgeding

deur Gustav Müller ,
Soos beloof is, wil ek u net op hoogte bring met die vordering van my regsaak teen die koerante!
Ons(ek en my regsspan) het +/- 10 dae terug gekonsulteer in Potchefstroom oor die eise, wat en teen wie ingestel gaan word! Die nodige dokumentasie en fotos(wat gelukkig volop is uit my vorige saak, waar ek ooook onskuldig was) voorberei, en sommer dikwels lekker gelag oor die belaglikheid van “die” betrokke koerante! Lees verder...

Friday, July 9, 2010

Hoekom Onttrek

Skrywer: Gustav Müller

Wat belangrik is, is dat mense die hele idee van onttrek sal verstaan! Want daar is baie mense wat skepties na hierdie idee (vir verskeie redes) kyk, bloot omdat hulle die geheel prent nie verstaan nie! Baie mense se visuele hiervan, is dat hulle hierdie duisende mense “sien” wat onttrek, om net nadat niks gebeur het nie, terug te keer met `n rooi gesig, hul werke verloor ens. So `n aksie dan die vernedering en vernietiging van die Suidlanders tot gevolg he! Lees verder...

Tuesday, April 20, 2010

Bewerings in media teen die Suidlanders

Op Sondag 18 April verskyn daar ‘n berig in die “Sunday Tribune” waarin daar verskeie bewerings gemaak word teen die Suidlanders waaronder die werwing van oud militêre en veiligheids polisie lede en ook dat die Suidlanders agter ‘n e-pos veldtog is wat daarop uit is om die 2010 sokker toernooi in Suid Afrika te boikot. Lees verder...