Die onlangse voorval waartydens 'n vuisgeveg tussen mnr. Abel Malan en prof. Anton van Niekerk van die Stellenbosse Universiteit ontstaan het, is regstreeks te wyte aan die verdeeldheid en onverdraagsaamheid wat die Naspers-monopolie onder Afrikaners veroorsaak. Lees verder...
Showing posts with label PRAAG. Show all posts
Showing posts with label PRAAG. Show all posts
Saturday, July 16, 2011
Friday, July 15, 2011
Volgehoue aanslag op Afrikanerwaardes rede vir professor se pak slae
deur Andries Breytenbach, leier HNP
Die pak slae wat mnr Abel Malan vir prof Anton van Niekerk gegee het, is 'n uiting van die opgeboude frustrasie van die Afrikaner oor die aanhoudende fisiese en sielkundige aanslag wat reeds dekades lank op ons volk gemaak word. Lees verder...
Thursday, July 14, 2011
Van konflik tot vreedsame Afrikanervolkstaat
deur Dan Roodt,
Die ANC en sy bondgenote voer reeds dekades lank 'n stryd teen die Afrikaner waarvan die einddoelwit ons verdrywing uit die land is. Mbeki het immers van ons gepraat as die "setlaars wat versuim het om te vertrek". Lees verder...
Meer uit hierdie bron:
Monday, July 11, 2011
Watter 'oomblik' wag op ons? Tunisië of Rwanda?
Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy "Tunisië-oomblik" binne die volgende 20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China se huidige fase van industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so 'n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot 'n gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, 'n ineenstorting van die welsynstaat en dus massa-opstande. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:
Friday, July 8, 2011
Vier stakers geskiet
Vier Numsa-lede is beseer toe die polisie met rubberkoeëls in Krugersdorp, wes van Johannesburg, op hulle geskiet het tydens hul staking, het dié metaalwerkersunie Donderdag gesê. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:
Malema: 'Amerika is bloeddorstige imperialiste'
Staar Suid-Afrika revolusie in die gesig?
Beste mede-Afrikaner,
Sedert 1994 en selfs daarvoor, het die hoofstroommedia in Suid-Afrika nog altyd die blanke en Afrikanerbevolking probeer sus deur radikale uitsprake van ANC-lede oor revolusie en grondhervorming as "blote praatjies" af te maak. In sommige kringe is daar selfs oor die hamer-en-sekel as 'n soort modebykomstigheid gegiggel. Lees verder...
Tuesday, July 5, 2011
Waarmee is Malema besig?
Deur J.H. du Toit
Dat Julius Malema as eregas by die sewende SA Musiekkonferensie genooi is lyk op die oog heel onskuldig. Ongelukkig is niks waaraan Malema deelneem onskuldig nie. Lees verder...
Sunday, July 11, 2010
Rassisme en laster
deur Dan Roodt,
In vandag se Rapport verskyn daar 'n artikel deur ene Henry Cloete in Kaapstad wat beweer dat ek "die laaste rassis in Suid-Afrika" sou wees. Dít, na aanleiding van die Amerikaanse TV-program The Daily Show wat onlangs 'n onderhoud met my kom voer het. Lees verder...
Friday, May 28, 2010
Stockholm verwelkom PRAAG
deur Dan Roodt,
Powered by Max Banner Ads Ons PRAAG-afvaardiging het ‘n warm ontvangs van behoudende organisasies en partye in Stockholm ontvang, asook van die menseregte-afdeling van die Sweedse ministerie van buitelandse sake waar ons te woord gestaan is. Lees verder...
Friday, April 30, 2010
Sáám kan ons Afrikaners bevry
Geagte mede-Afrikaner,
Ons land het ‘n stroomversnelling binnegegaan soos laas aan die einde van die tagtigerjare. Toe het die ANC, danksy buitelandse hulp, Suid-Afrika binnegekom en ons hele staat en die helfte van die ekonomie gevat, sonder om ‘n skoot te skiet. Lees verder...
Ons land het ‘n stroomversnelling binnegegaan soos laas aan die einde van die tagtigerjare. Toe het die ANC, danksy buitelandse hulp, Suid-Afrika binnegekom en ons hele staat en die helfte van die ekonomie gevat, sonder om ‘n skoot te skiet. Lees verder...
Subscribe to:
Posts (Atom)