Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, July 11, 2011

Watter 'oomblik' wag op ons? Tunisië of Rwanda?

Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy "Tunisië-oomblik" binne die volgende 20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China se huidige fase van industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so 'n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot 'n gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, 'n ineenstorting van die welsynstaat en dus massa-opstande. Lees verder...
Nog uit hierdie bron:

No comments:

Post a Comment