Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, July 5, 2011

Radikalisme polariseer

Kommersiƫle boere kan nie gebrandmerk word as sou hulle hul plase onregmatig bekom het en boonop obstruktief met grondhervorming is nie. Julius Malema se opruiende wanvoorstellings kan ook geensins regverdiging vir die staat bied om boere van hul plase te ontneem en min of selfs geen vergoeding daarvoor te betaal nie. Lees verder...

No comments:

Post a Comment