Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Saturday, August 7, 2010

TLU SA nooi Mpumalanga boere vir gesprek

Geskryf deur TLU SA,
In moeilike ekonomiese tye asook die gebrek aan politieke onsekerheid, is dit geen goeie nuus as een van die georganiseerde landbou-strukture in bykomende moeilike omstandighede beland nie.

In die lig betreur TLU SA die feit dat Agri Mpumalanga as gevolg van omstandighede genoodsaak is om homself vrywillig te likwideer. Dit laat ‘n leemte vir dié boere wat dié unie as ‘n tuiste gesien het om hulle belange te hanteer. Lees verder...

No comments:

Post a Comment