Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, February 2, 2010

Kon hulle nie sien wat in Afrika gebeur nie?

Deur Teleurgesteld - My Beeld

FW de Klerk moes destyds die Nobelprys vir verraad ontvang het en Mandela die prys vir die massa-vernietiging van die Afrikaner en ’n Eerstew√™reldse land.

Ek wonder wat dink hy en sy mede-uitverkopers Pik Botha en Roelf Meyer nou as hulle sien waar die Afrikaner n√° 15 jaar staan terwyl hulle in hul nessies van weelde lewe.

Dit terwyl Ramaphosa later gespog het hy kon nie glo hoe maklik dit was by die onderhandelingstafel nie. Lees verder...

No comments:

Post a Comment