Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, August 14, 2009

‘Hy gaan haar tref'

Herman Scholtz

‘Hy gaan haar tref! Hy gaan haar tref!”

Dit was die woorde van ’n ooggetuie aan haar dogter die dag toe Bernadine Kruger (16) deur ’n minibustaxi omgestamp en doodgery is.

Me. René van Zyl het gister in die Pretoriase streekhof getuig sy en haar 11-jarige dogter het gesien hoe Bernadine “deur die lug gevlieg” het. Lees verder...

No comments:

Post a Comment