Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, February 2, 2010

FW het gelieg, gelieg en gelieg

(Foto: Vroueverneuker, bedrieer van vriende, volksverraaier.)
Deur J.A. van den Bergh - My Beeld

Anders as wat aan ons voorgehou word, was die politieke veranderinge van 1990 nie ’n “alles of niks”-geval nie. ’n Veel beter bedeling kon beding gewees het.

FW de Klerk lieg al weer, net soos hy daardie tyd gedoen het.

Ons het nie vergeet hoe doeltreffend Tertius Delport die Kodesa 1-onderhandelinge (ja, ons onthou nog daar was ’n Kodesa 1) gevoer het nie.

Maar uit die bloute het De Klerk hom vervang deur die ANC-gesinde Roelf Meyer. En waar was De Klerk tydens hierdie lotsbepalende gebeure? Hy was besig om sy gasheer met sy gasheer se vrou op sy gasheer se skip te verneuk. Hy het vir sy gasheer gelieg, hy het vir sy vrou gelieg en hy het vir sy mense gelieg.

No comments:

Post a Comment