Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, April 22, 2010

Plaasmense veg in voorste linie van oorlog

deur Tersia Murray van Northriding

Ek reageer op die berig “Huis met ma, kinders in aan brand gesteek” (Beeld, 20 April). Dis met groot kommer dat ek hierdie soort berigte lees. Dit voel vir my asof Suid-Afrikaners in ’n volskaalse oorlog betrokke is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment