Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 5, 2009

Misdaadgolf teister Johannesburg

Die misdaadgolf in Johannesburg duur onverpoosd voort en dit is weereens duidelik dat die ANC-regering nie in staat is om die burgers van Suid-Afrika te beskerm nie. So sĂȘ Advokaat Anton Alberts, raadslid van die Vryheidsfront Plus in die Johannesburgse Metropolitaanse Raad, na aanleiding van die gewelddadige aanval op ‘n ma van drie jong dogters in Midrand gisteraand.
Lees meer...

No comments:

Post a Comment