Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 5, 2009

Hlophe ongeskik vir bank

Geskryf deur Rhoda Kadalie,

Hiermee vra ek lede van die regbank en regsbedryf wat die oppergesag van die reg en die behoud van ons grondwetlike demokrasie enigsins ag, om uit protes te bedank as regter John Hlophe as regter van die konstitusionele hof of as hoofregter aangestel sou word. Drastiese optrede is nodig as ons die onafhanklikheid van die regbank wil beskerm en wil keer dat dit verval in die moeras van onbevoegdheid wat in baie statutêre liggame hoogty vier.
(Foto: Die omstrede regter Hlope) Lees meer...

No comments:

Post a Comment