Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 5, 2009

Slaap, slaap’ sê mans - en toe skiet hulle

Geskryf deur Jeanne-Marié Versluis,

Haar vier kinders mis hul pa en ’n groot deel van hul lewens het ná die moord op hom verander, maar sy bly in Suid-Afrika.

Dit is haar land dié, het ’n hartseer mev. Ursula Picton-Turbervill gister in die hooggeregshof in Pretoria getuig in die verhoor van die twee vermeende moordenaars van haar man, Fred.

Mnre. Petro Markel (27) en Christovao Fresco Ndima (20), albei Mosambiekers, het gister skuld ontken. Lees meer...

No comments:

Post a Comment