Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, July 14, 2010

Die na-Wêreldbeker-era

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi is verby en die goue trofee is op pad na Spanje.

Inderdaad het die hele toernooi goed afgeloop met slegs minimale gebreke. Ons het, soos heelwat ander, nie gedink dat sake so vlot, geolie en bowenal relatief vreedsaam sou verloop nie. Dit het. Dit beteken dus dat dinge dus vlot kan verloop in Suid-Afrika. Volgens die amptelike syfers lyk dit of misdaad minder was, en selfs die voorkoms van die gruwelike plaasaanvalle het ‘n oënskynlike afname getoon, alhoewel die Verkenners van Donkerhoek se veiligheidsafdeling met bewyse vorendag gekom het dat aanvalle in hulle omgewing juis toegeneem het, alhoewel niemand in die aanvalle gedood of selfs beseer is nie. Lees verder...

No comments:

Post a Comment