Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, July 14, 2010

AfriForum sal regstappe oorweeg indien Eskom Vrystaat-dorpe se krag afsny

AfriForum oorweeg tans regstappe om aktief toe te tree tot die stryd om 11 munisipaliteite in die Vrystaat se ligte aan te hou. Dit volg nadat AfriForum reeds ʼn klagte by die Openbare Beskermer gelê het en gevra het dat ondersoek ingestel word na die redes vir die krisis rondom kragvoorsiening aan die munisipaliteite. Lees verder...

No comments:

Post a Comment