Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, April 13, 2010

4 val gesin aan en gil: ‘Sterf! Viva, Malema!’

Deur Virginia Keppler - Beeld

“Sterf wit man! Viva, Malema!”

Só het vier gewapende rowers glo eergister omstreeks 05:00 tydens ’n plaasaanval in Bynespoort, sowat 5km van Mamelodi in die ooste van Pretoria, geskreeu toe hulle ’n gesin aangeval het.

Mnr. Leon Johan Koekemoer (39), ’n kaptein en instrukteur in die Herstigte Kommandokorps, was saam met sy vrou, Annelie (37), en hul drie minderjarige kinders en hul 56-jarige loseerder tuis op hul plaas naby die Cullinand-pad toe die rowers toegeslaan het. Lees meer...

No comments:

Post a Comment