Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, February 3, 2010

Die Wolkstaat – haalbaar of nie?

Deur Pieter Prinsloo - PRAAG

Na aanleiding van die debat rondom 'n Wolkstaat is daar interessante moontlikhede om hierdie strewe te realiseer. Weliswaar dalk nie maklik nie maar ook nie naastenby so moeilik soos wat sommige mense dink nie.

Deur die eeue het baie volke en kultuurgroepe hulleself en selfbehoud gedefinieer. Dit was dan ook dikwels juis wanneer hulle onder druk was dat die kreatiefste oplossings gevind is. Afrikaners is nou by so 'n punt in die geskiedenis. Die vraag is gaan die Wolkstaat spontaan realiseer of is daar iewers 'n groepering wat dit n hupstoot gaan gee. Lees verder...

No comments:

Post a Comment