Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, November 2, 2009

Swartes vermoor nog 'n Afrikaner

‘Ek kan nie sonder hom lewe nie,’ gil sy

Fanie van Rooyen
‘Asseblief Here, moet hom nie wegvat nie. Ek kan nie sonder hom lewe nie.”

So het mev. Anita Woest (50) eergister geskreeu oomblikke nadat haar man deur een van sowat tien gewapende rowers by die Klipeiland-slaghuis buite Bronkhorstspruit doodgeskiet is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment