Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, October 30, 2009

Swart Kovsies dreig met rasseoorlog as Reitzstudente terugkeer

Die Volksblad berig dat die Reitz-vier se lewens kan in gevaar wees as hulle sou terugkeer na die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Sommige studente aan die UV wat Donderdag voor die universiteit se hoofgebou vir Julius Malema gewag het, het die vrees uitgespreek dat die wit studente doodgemaak kan word.

No comments:

Post a Comment