Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, September 2, 2009

Die ANC-terreurbeweging beweer Huntley is 'n leuenaar

Johannesburg - Die ANC Kommunistiese regime beweer dat Brandon Huntley, die Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada toegeken is, nie een van die sewe keer wat hy na bewering by sy huis aangeval is, ‘n saak by die polisie gemaak nie. Die polisie diens konkel klaarblyklik nou saam met die Kommunistiese regime om die traumatiese aanvalle op Huntley te verdoesel.

Volgens die esktreem linkse Koerant, The Star, het Huntley nooit die aanvalle aan die polisie gerapporteer nie.

Huntley het aan Kanada se immigrasieamptenare getuig en bewyse gelewer dat swart mense hom sewe verskillende geleenthede in sy huis aangeval het en dat wit mense nie veilig is in Suid-Afrika nie.

‘Ek het die publiek se oë oopgemaak oor wat aangaan”, het Huntley aan The Star gesê.

Huntley het gesê hy sal weier om met Suid-Afrikaanse owerhede oor die saak te gesels.

Kanadese owerhede het vlugtelingstatus aan Huntley toegeken sonder dat Suid-Afrika se regering gevra is om enige insette oor die saak te lewer. Die Kanadese owerhede het waarskynlik gereken dat die SA Kommunistiese regime die feite sou verdoesel en ontken.

William Davis, die hoof van die paneel wat die besluit gemaak het, het gesê Huntley is ‘n slagoffer as gevolg van sy ras.

"Die bewyse toon die land en polisie se afsydigheid en onvermoë om wit Suid-Afrikaners teen misdaad van swart Afrikane te beskerm“, het Davis gesê.

Ronnie Mamoepa, ‘n woordvoerder van die ANC-Kommunistiese regime, het gesê die besluit is gebaseer op absolute onsin en die ANC terreurbeweging het dit as rassisme verklaar.

Vele blanke Suid Afrikaners word daaglik deur swartes aangeval en het reeds alle vertroue in die sogenaamde 'SA Polisie Diens' verloor. Menigte blankes meld nie meer aanvalle by die polisie aan nie uit vrees dat die polisie self dit as geleentheid kan gebruik om hulle rassisities te teister.

No comments:

Post a Comment