
“Plaasmoorde die afgelope naweek waar plaasaanvallers in groepe van tien tot sestien lede opereer, is uiters kommerwekkend en lyk op ‘n Zimbabwe-situasie. Die wrede plaasmoord van ‘n 54-jarige man en die verkragting van sy vrou en aanranding van ‘n 3-jarige kind naby Polokwane en een naby Carolina, waar ‘n vrou en kinders in ‘n houthuis aan die brand gesteek is, is uiters skokkend.
Lees verder...
No comments:
Post a Comment