Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Showing posts with label Rasoorlog / Race War. Show all posts
Showing posts with label Rasoorlog / Race War. Show all posts

Wednesday, December 9, 2009

Nuutste Suid-Afrika kommentaar

Theunis Siener Cronje' sê... (Uit Beeld)

Soos duisende ander het ek elke oggend van my laerskool jare, op aandag gestaan terwyl ons die vlag gehys, en ons as kinders die vlaglied uit vollebors gesing het. Dit het my as kind geleer om trots te wees op iets. Jou skoolklere was jou uniform, jy het in perfekte rye gestaan op die vierkant, jou kouse was opgetrek en jy het selfrespek gehad. Waar staan ons met ons jeug vandag? Die "OU" Vlag het meer beter herinneringe as die nuwe een. Ons kon nog rustig slaap sonder n' palisade heining. Ons kon nog opkyk en enige tyd van die dag n' Bosbok, Flossie, of n' Oryx sien, en weet daar is mense wat ons beskerm. Vandag sien jy n' opskrif soos die' en jy wonder waar is die fokus van ons leiers??? "ORANJE" Lerieke: DF Malan Musiek: Theunis Siener Cronje My drome, skakerings van my gewete My gewete, gebeure wat eens was Dis n’ storie, van n’ nasie, wat moet opstaan Verdrukking van die siel, die volk en vlees Dis my eiendom, my grond, my trots, en my plaas Bloedsweet gewerk, die water was skaars Saam het ons gebou aan die wingerd en wild Maar snags word dit gebuit, my spies, my swaard, my skuld My Oranje, My Oranje (Ons vir jou Suid Afrika x 3) My Oranje, Blanje, Blou Die kleur van my toekoms Die kleur van my hart Die kleur van my volk Die kleur van my smart Oranje, Blanje, Blou… My kinders, het n’ erfenis van niks My hande, krom en seer tog fluks Ek klou aan die verlede, vryheid sonder vrees Rustig en slaap, veilig en bedees Die kanker wat vreet, aan ons ou land Geweld en korrupsie, ons is nou gestrand Die piesang republiek n’ vergete paradys Die bloed wat so stol, en die hare wat rys Saam het ons gebou, ja dit was my land Maar snags word dit gebuit, my spies, my swaard, my skuld My Oranje, My Oranje (Ons vir jou Suid Afrika x 3) My Oranje, Blanje, Blou Die kleur van my toekoms Die kleur van my hart x2 Die kleur van my volk Die kleur van my smart Oranje, Blanje, Blou… Ons vir jou Suid Afrika...

Tuesday, August 25, 2009

Nederlandse Vermeulen ontdek Suid-Afrikaanse werklikheid

PRAAG, Geskryf deur Chris Landman,


Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “Het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is getiteld “Help, Ik Ben Blank Geworden" en is uitgegee deur Promethius/NRC Handelsblad Amsterdam/Rotterdam (241 paginas).

Vermeulen bied sy TV kykers, luisteraars en lesers waardevolle aanvullende inligting en nuus rondom die geweldspiraal in SA. Johan Nel, die agtienjarige boerseun van Swartruggens, wie se kop “uitgehaak het” en vier mense in die swart woonwyk doodgeskiet het, is die sentrale figuur in die storie. Lees meer...

Monday, July 27, 2009

Nederlandse immigrant en anti-apartheidsaktivis verkrag en doodgemartel in SA se kruipende volksmoord

Kommentaar deur Admin:

Hierdie geval, wat maar net een van die daaglikse moorde op blankes is, is 'n sprekende voorbeeld van die barbaarse brutaliteit waarmee die swart terroriste ons mense vermoor. Suid Afrika se linkse media wil nog steeds voorgee dis 'gewone' moord en misdaad.

In hierdie geval het die terroriste ingevlieg vanaf Johannesburg na Port Elizabeth. Gewone misdadigers/inbrekers vlieg nie lugrederye nie, maar terroriste selle gebruik wel spoedige vervoermiddele om hul terreur wyd en syd te saai. Duidelik teiken hulle nou ook die kleiner dorpe en stede.

(Foto: Slagoffer, Cobi Venter)

Die lede van Perspektief maan elke Afrikaner, oud en jonk, om by TLU Veiligheid of die Kommandokorps aan te meld om dringend weerbaarheidsopleiding te ontvang.

Cobi Venter was 'n anti-apartheidsaktivis, maar vir haar swart martelaars was sy net nog 'n amabula wat op die wreedse denkbare manier doodgemartel en verkrag moes word.

Lees asseblief die artikel:

‘It was like evil just exploded there’

Rowan Philp Published:Jul 25, 2009

‘Tears were running down a police captain’s face; another detective was in a state of shock; he told me it was the most horrifying murder scene he had ever seen’

Cobi Venter was sexually assaulted by a Nazi soldier at the age of three.

She came to South Africa determined to do good, dedicating herself to helping charities and anti-apartheid groups in Port Elizabeth.
But last month, Venter, 67, watched her husband George being tortured to death before being gang-raped and fatally beaten herself in a crime that reduced one police captain to tears.

Kliek hier om verder te lees...

Kliek ook op hierdie sin om op hoogte te bly van weeklikse volksmoordgevalle.

Sunday, July 26, 2009

Afrikaner middelklas moet betrokke en paraat word

Afrikaner perspektief: Geskryf deur Dirk Uys,

Noudat ons ’n vrou aan die hoof van ons Reserwebank gaan kry wat haar ervaring opgedoen het in haar bannelingouers se toebroodjiewinkel in Londen, kan mens met reg wonder wat van Suid-Afrika se ekonomie gaan word.



(Foto: Weerbaarheidsopleiding deur die Kommandokorps)


Die globale resessie, asook die effek van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, is besig om sy tol onder die blanke middelklas bevolking van Suid-Afrika te eis.

Diegene wat nog ’n werk het, hoop en bid daagliks dat hulle nie afgelê gaan word of vir ’n sogenaamde swart diamant sal moet plek maak nie. Wee die blanke wat hom tans sonder werk bevind! In vele staatsdiensdepartemente word poste eerder vakant gehou as om ’n gewraakte wit vel aan te stel. Maatskappye val oor hulle voete om te bewys dat hulle regstellende aksie in die werkplek toepas. Hierdie klimaat is gevolglik uiters ongunstig vir blanke werksoekers. Net in die afgelope week alleen was daar weer ’n geteem oor die pas van bemagtiging in die regsmilieu en die Gautengse Krieketraad, om maar twee lukrake, uiteenlopende gevalle te noem. Transformasie moet eenvoudig oral, ongeag die resultate, opgedwing word.

Menige huishouding swig onder die druk. Nagenoeg 76% van besteebare inkomste word nou al in Suid-Afrika deur skuld opgeneem.

Die blanke Suid-Afrikaners sukkel toenemend om te oorleef. Te midde van hierdie vyandige omgewing, spandeer die swart diamante asof hulle toekoms daarvan afhang. Enkele dae gelede het Nhlanhla Nene, adjunkminister van finansies, die volgende gevleuelde woorde kwytgeraak toe hy verwys het na redes vir die daling in die spaarkoers in die land en die swart middelklas uitgesonder het “weens dié groep se hoë geneigdheid tot skuld-gefinansierde besteding aan duursame goedere om hul ‘bate-tekort’ uit te wis”.

Die blanke word op munisipale vlak sowel as nasionale vlak as die bestendige, geduldige melkkoei gesien wat direk en indirek vir alles en nog wat gemelk word.

Volgens ’n sielkundige-vriend van my neem depressie onder middelklas blankes toe. Daar is gevoelens van frustrasie, onvergenoegdheid, ontmagtiging en ook angs, omdat hulle nie behoorlik vir hulle gesinne kan voorsien nie. Binne so ’n konteks is die huidige blanke apatie seker te verstaan, want wanneer mens in ’n oorlewingstryd gewikkel is, is jy geneigd om van die groter prentjie te vergeet.

Mans is te bang om tot enige vorm van aksie oor te gaan, want die idee van tronkstraf binne ons MIV-besmette selle is genoeg om vrees by enigeen in te boesem. Instinktief probeer baie blankes om ’n lae profiel te handhaaf, in die hoop dat een of ander vreeslike lot hulle gespaar sal word.

Dit is egter van die uiterste belang dat ons ideologies koers hou en die gebeure om ons rasioneel en kalm ontleed. Dit het, meer as ooit, nodig geword vir Afrikaners om basiese solidariteit met hulle bure, vriende en medekollegas te betoon. Want môre-oormôre is jy ook net nog ’n slagoffer van swart arrogansie. Daar is omtrent 2.5 miljoen Afrikaners in die land oor. Ons durf nie meer nee sê om saans buurtpatrollie te ry omdat ons eerder warm voor die DeLonghi wil sit en na een of ander Amerikaanse TV-prul kyk nie. Of ons oë toemaak as ’n mede-blanke sy werk verloor of ’n slagoffer van misdaad word.

“An injury to one is an injury to all,” moes ons telkemale tydens die struggle-jare hoor. Dit was nog nooit so waar soos nou nie. Gaan neem skietklasse, lees en analiseer nuusgebeure, sorg dat jy in alle opsigte paraat is en dat jy daar is vir jou mede-Afrikaner. Anders kan ons van oorlewing op hierdie brutale vasteland vergeet.

Friday, July 24, 2009

Die groeiende moontlikheid van revolusie (Deel 1)

Afrikaner perspektief: Geskryf deur Vlad du Plessis,

Hoewel ek ’n rukkie terug my ten doel gestel het om ’n rubriek onder die opskrif “Die Malthusiaanse krisis en misdaad as instrumente vir rewolusie” te skryf, het ek intussen besluit om dit met hierdie een te vervang. In sy rubriek "Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?" op PRAAG se webblad, het Dan Roodt die geldige punt gemaak dat die huidige vlaag van stedelike onrus en geweld onder die swart bevolking toenemend begin lyk asof dit die kiem vir revolusie mag inhou.

Roodt wys op die teorie van die 19de- eeuse Franse denker, Alexis de Tocqueville, dat stygende verwagtinge tot revolusie aanleiding gee. Gebaseer op die model wat ek later hierby aanheg, wil ek die stygende risiko van ‘n bloedige revolusie onder die volgende drie subhofies bespreek:

Stygende verwagtinge (Deel2)
Krimpende hulpbronne (Deel 3)
Disintegrasie van wetstoepassing (Deel 4)

Dan Roodt het die aspek, Stygende Verwagtinge, so manjifiek in sy rubriek op PRAAG verduidelik , dat ek lesers graag daarna sal verwys. Tog sal ek ook die konsep “Stygende verwagtinge” kortliks in die volgende aflewering bespreek. Ek glo dat beide hierdie drie hooffaktore, wat ek wil bespreek, sowel as die huidige verskynsel van sporadiese geweld, daarop dui dat Suid Afrika nie ‘n vreedsame revolusie, soos die onderhandelde rewolusie van Kemtonpark, in die gesig staar nie.

Dit is ook nie noodwendig die goed georkestreerde Sosialistiese revolusie wat die SAKP in gedagte het nie, maar wel ’n gedeeltelik spontane en totaal chaotiese geweldsrevolusie waarop ons mag afstuur. Vir die doel van hierdie gesprek, en om die dinamika wat hier ter sprake is grafies voor te stel, het ek 'n model saamgestel wat in die laaste aflewering vertoon sal word.

Vervolg met Deel 2 (Stygende verwagtinge)...

The Outrage of South Africa's Poor Threatens Their President

Source: Time, By Megan Lindow

South African President Jacob Zuma has a problem: the very underclass that swept him into office last April on his promise to deliver them a better life have run out of patience, and they're venting their outrage on the streets. Little more than a year after the country's impoverished black townships erupted in a wave of violence directed at migrants from neighboring African countries, tires are once again burning on the streets as crowds protesting the lack of resources in their communities clash with police in images sometimes reminiscent of the apartheid era. Recent weeks have seen a wave of angry and at times violent protests and strikes break out across the country. First, construction workers building stadiums for next year's FIFA Soccer World Cup — the world's most popular sporting event — walked off the job demanding higher wages. This week, it was the turn of those with no jobs, as unemployed people living in squatter camps went on a rampage, stoning vehicles, destroying buildings and looting stores to vent their anger over lack of jobs, houses and basic services like sanitation and electricity. Continue reading...

Monday, June 15, 2009

Geheime Rasoorlog in SA: "South Africa World Cup 2010... and the shooting's already started"

Die vooraanstaande Britse koerant, Mail Online, het hierdie artikel gepubliseer. Dit is bemoedigend dat die waarheid die wereld bereik. Dis egter jammer dat die skrywer die boere as regs en rassisties tipeer. Nogtans is die oorweldigende boodskap daardie van die barbaarse brutaliteit en onreg wat teen ons boeregemeenskap gepleeg word.

"Only 70 miles from a 2010 World Cup football stadium, a farmer's wife and a boy aged 13 learn to defend themselves with lethal weapons. They say thousands of white landowners have been killed by Zimbabwe-style marauders; their black rulers accuse them of belligerence and right-wing tendencies. Aidan Hartley reports on the war of words you won't read about in your World Cup holiday brochure."
Lees die volledige berig...