Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, July 1, 2010

Geskok, teleurgesteld, verbaas…

deur Gustav Müller,

Geskok, teleurgesteld, verbaas is maar van die enkele emosies wat vandag met die lees van die Rapport/Sondag koerante deur my geflits het… Maar soos met enige krisis situasie ( wat ons nog baie van gaan he in die toekoms) besluit om dit van n kant af te hanteer. Lees meer...

No comments:

Post a Comment