Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, June 30, 2010

Wie kyk vir jou?

Sestig jaar gelede het daar 'n boek verskyn uit die pen van George Orwell met die naam 1984. Vir baie dekades het mense die boek òf verskriklik òf onmoontlik gevind.

Vir diegene wat nie bekend is met die verhaal nie, net 'n kort opsomming: Dit gaan oor 'n toekomstige bestel waarin 'n onsigbare owerheid alles beheer, tot mense se kennis van die geskiedenis, hulle taalgebruik, hulle emosie en hulle tydverdryf. Die rekenaar wat dit alles moontlik maak en wat mense tot in die privaatheid van hulle huise agtervolg, staan bekend as Big Brother. Dit is waar die bekende uitdrukking “Big Brother is watching” vandaan kom. Lees verder...

No comments:

Post a Comment