Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, July 1, 2010

AfriForum pak Tshwane-metro oor rekeningprobleme en vra inwoners se insette

AfriForum het ʼn openbare deelnameproses onder inwoners van Pretoria rakende munisipale diensterekeninge geloods om die omvang en aard van die probleme wat dié inwoners met water- en elektrisiteitsrekeninge ervaar, te bepaal. Die resultate sal gebruik word om te bepaal of die probleme van so ʼn ernstige omvang is dat AfriForum in samewerking met inwoners regstappe teen die Tshwane-metroraad moet neem, sou die Metroraad nie dringend aandag aan die geïdentifiseerde probleme skenk nie. Lees verder...

No comments:

Post a Comment