Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 9, 2010

Die Stem roep!

deur Rozanne Meyer ,

“Die Afrikaner-hart is seer en moeg, maar trou nog!” – Jan F.E. Celliers
Hierdie woorde was amper ‘n eeu gelede geuiter deur ‘n kampvegter vir die Afrikanervolk en ons taal. Gesien in die konteks van die huidige omstandighede waarin moderne Afrikaners vandag verkeer, dien Celliers se woorde as ‘n inspirasie vir my as jong Afrikaner: die wete dat ons voorvaders soortgelyke uitdagings die hoof gebied het en daarin geslaag het om ons pragtige kultuur, taal en tradisies behoue te laat bly. Lees verder...

No comments:

Post a Comment