Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 9, 2010

AfriForum lê klag by Openbare Beskermer oor wanbestuur van Vrystaat-munisipaliteite

AfriForum het ʼn klag by die Openbare Beskermer ingedien na aanleiding van ʼn dreigement deur Eskom om die elektrisiteitstoevoer aan ʼn aantal munisipaliteite in die Vrystaat af te sny. Dit volg nadat die munisipale owerhede in gebreke gebly het om die bedrae aan Eskom verskuldig vir elektrisiteitsvoorsiening te betaal. Lees verder...

No comments:

Post a Comment