Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Saturday, July 10, 2010

Pretoria naamdispuut lei tot arrestasie van AfriForum Jeug-lede

geskryf deur AfriForum,
AfriForum het sy misnoeë te kenne gegee met die feit dat twee van AfriForum Jeug se lede, Ernst Roets en James Kemp, vanoggend deur die polisie gearresteer is nadat hulle as deel van ʼn vreedsame protesaksie ʼn bord wou plant om buitelanders in Pretoria welkom te heet. Die aksie is geneem na aanleiding van die Tshwane Metroraad se volgehoue pogings om buitelandse besoekers te probeer mislei om te glo dat die hoofstad se naam Tshwane is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment