Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, June 28, 2010

Verklaring oor beweerde "Regse Skok"

deur Suidlanders,
Die berig in Rapport “REGSE SKOK” deur Jacques Pauw geplaas op 27 Junie 2010 het weereens ten doel om die Suidlanders te diskrediteer. Natuurlik vir die leser wat nie vir Gustav Müller as mens ken nie en ook nie die Suidlanders as organisasie ken nie is die tipe artikel dan die spyker in die kis van die Suidlanders. Lees meer...

1 comment:

  1. Baie geluk Suidlanders! Die volksmoordenaars is werklik niks meer as 'n vogelverskrikker nie. Dit word bewys deurdat hulle selfs vir julle bang is, wat bloot selfbeskerm teen hul volksmoord probeer bied. So bang dat hulle huurling selfhater witmense misbruik. Witmense wat hulle tog so haat, maar kan selfs nie sonder die soort klaarkom nie. Dankie vir elke volksmoorddaad van die volksmoordenaaars wat julle voorsorg reeds voorkom het en nog sal voorkom. Here U kom die wraak toe.

    ReplyDelete