Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, June 7, 2010

Rapport beskuldig my van 'heul met neo-Nazi's'

deur Dan Roodt,
In ons land is die "apartheidtyd" sedert 1994 deur die "volksmoordtyd" opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei propagandaveldtogte om hierdie bankrot stelsel in stand te hou. In vandag se Rapport word my uitgebreide besoek aan Europa waartydens ek met 'n verskeidenheid partye, staatsamptenare en individue gesels het afgemaak as Roodt soek in Europa steun van neo-Nazi’s. Lees meer...

No comments:

Post a Comment