Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, April 23, 2010

Ope brief aan pres. Jacob Zuma (deur TLU SA)

Na die moord op TLU SA aangekondig dat die situasie nou so ontwikkel het, dat sekere sake eenvoudig nie meer geïgnoreer kan word nie. Pres. Jacob Zuma is daarvan beskuldig dat hy beheer oor die ANC en oor die land verloor het.

In meegaande skrywe wat aan hom gestuur word, verduidelik TLU SA waarom hy so sê, en hy eis onmiddellike gesprekvoering oor die sake wat in die brief aangespreek word. Lees meer...

No comments:

Post a Comment