Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, April 23, 2010

Die VF+ is 'n klug en behoort uit die parlement te stap

Deur Jaco Fourie,
Volksgenote! Sedert 1994 word 'ons' verteenwoordig in die parlement by wyse van die Vryheids Front Plus, maar WAT het hul enigsens al bereik in terme van 'n eie volkstaat (soos hul belowe het, hul hulself gaan beywer)? Wat is hul anders as blote kefferbrakkies wat bloot so nou-en-dan al keffend tekere gaan as die ANC 'n besluit wil neem? Het hul enigsens regtig enige gewig? Ons praat nie van die minimale sukses rondom die naamsveranderinge in somige dorpe nie! wat help dit ons behou... Lees verder...

No comments:

Post a Comment