Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, April 21, 2010

Onveilige plase ‘is boere se skuld’

Lizel Steenkamp

Kaapstad. – Dis boere se skuld dat plase onveilig is, het ANC-parlementslede gister gesê. Mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se komitee oor landelike veiligheid, het tydens ’n voorlegging aan die portefeuljekomitee oor polisie gesê die neerhalende uitsprake wat regeringsamptenare en senior politici teenoor wit boere maak, is een van die grootste uitdagings. Mnr. Patrick Chauke, ANC-LP, het dit afgelag. Lees verder...

No comments:

Post a Comment