Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, April 18, 2010

Misdaadsyfers word gekook

Asof opruiende politieke uitsprake oor eiendomsreg en berigte oor opbouende rassespanning nie genoeg is nie, is daar nou nog 'n verwikkeling wat die potensiaal het om vir Suid-Afrika ‘n verleentheid te wees. Dit is die bekendmaking dat Suid-Afrika se reeds hemelhoĆ« misdaadsyfers gekook word. Die man wat dit beweer is ‘n senior navorser by die Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening, mnr David Bruce. Lees verder...

No comments:

Post a Comment