Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, April 22, 2010

Despoot, diktator, tiran?

Deur Heinrich B Zaayman - PRAAG,

Aan die begin van sy openbare loopbaan was Adolf Hitler nie ernstig opgeneem nie, so ook nie die “Klein Korporaaltjie” Napoleon nie. Hitler was ook hierdie klein korporaaltjie van Oostenryk, maar albei het ‘n paar dinge in gemeen gehad - goeie publieke oratoriese vermoëns, die vermoë om die regte boodskap te gee wat die massas wil hoor, en ‘n magiese invloed op mense om hulle as leiers te aanvaar of te erken. Lees meer...

No comments:

Post a Comment