Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 5, 2009

‘Dis moeilik om te sê jy het gemoor’

Gekskryf deur Marietie Louw-Carstens,

Polokwane (Pietersburg). – “Dit is nie maklik om iemand te vertel jy het sy kind doodgemaak nie.”

So het mnr. Terence Maredi (25) gister hier in die landdroshof getuig.

Maredi is een van die beskuldigdes wat glo mnr. Gericke Smit (28), seun van mnr. Rampie Smit, ’n bekende prokureur van dié stad, vermoor het. Lees meer...

No comments:

Post a Comment