Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, August 10, 2009

Sê asseblief vir my dat die tsotsi’s nie regeer

Johan van Polokwane skryf:

Ek kon gisteraand nie slaap nie.

Ek het ’n SMS van ’n vriend gekry wat deur drie gewapende barbare voor sy huis in Centurion van sy motor, skootrekenaar, kamera en selfoon beroof is. My eerste gedagte: Dankie tog hy leef nog. Lees meer...

No comments:

Post a Comment