Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, June 8, 2010

AfriForum Jeug verkla Fifa en Plaaslike Reëlingskomitee by MRK

AfriForum Jeug het vandag ʼn formele klag teen Fifa en die Plaaslike Reëlingskomitee van die 2010 Fifa-wêreldbeker by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se hoofkantoor in Johannesburg indien. Hierdie klagte volg nadat die Potchefstroom-munisipaliteit AfriForum Jeug in kennis gestel het dat hul aansoek om op 10 Junie by die borgverhoor van die beskuldigdes wat daarvan aangekla word dat hulle die Potchefstroomse boer, Johan Strydom, vermoor het deur hom lewendig agter ʼn bakkie te sleep, te protesteer, afgekeur is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment