Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, June 23, 2010

'Jammer dat ons leef'

deur Vlad du Plessis ,

In sy rubriek Wanneer gaan die Afrikaner koers kry? noem Dan Roodt beslis interessanthede wat verdere bespreking verdien. Ek dink nie mens kan hedendaagse Afrikaner politiek verstaan as jy nie die politieke psige van vandag se Afrikaner begryp nie.

Dit is my mening dat die Afrikaner se gebrek aan politieke mobilisasie en die amper algehele onvermoƫ van Afrikanerleiers om hul volk se verbeelding aan te gryp baie meer kompleks as blote swak leierskap is. Die probleem hou eerder verband met die leierskap se wanbegrip van die oorsake rakende die gebrek aan politieke belangstelling deur Afrikaners. Lees verder...

No comments:

Post a Comment