Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, May 20, 2010

Die volk se stryd om vryheid

Menige Afrikaner, en in besonder die Boere-Afrikaners, neem deel aan die stryd om selfbeskikking te herwin. Dit is nie ’n apartheidstryd nie, dit is ’n stryd om te wees soos die ander beskaafde volke van die w√™reld, waar elkeen sy eie begrensde grondgebied besit, regeer, bewoon en bewerk. Lees verder...

No comments:

Post a Comment