Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, April 20, 2010

Wie vorm jou mening?

Ons is gevaarlik blootgestel. Die misleiding van ons mense deur die destydse Nasionale Party en sy vennote, en dié se welkome verdwyning, het ’n leemte gelaat, wat deur ’n nog gevaarliker mag ingeneem is. Die aanslag kom nou uit ’n oord wat ons nog steeds in ons huise toelaat, naamlik die groot Afrikaanse koerante. Party van ons weet darem teen dié tyd dat die televisie ‘n Trojaanse perd is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment