Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, April 20, 2010

Rian Van Heerden se versteurde denke

Deur Vlad du Plessis,


In 'n verbysterende stuk werklikheidsontekenning val die Naspes rubriekskrywer, Rian van Heerden, Afrikaners aan vir hul rassistiese reaksie tot die moord op Eugene Terre Blanche. Van Heerden vind dit wêreldvreemd dat Afrikaners toenemend op die internet rassisties op hierdie gebeurtenis reageer.

Van Heerden se analise is egter, soos alle Naspers joernaliste en rubriekskrywers, van die veroordelende tipe wat binne die isolasie van sy eie belewingswêreld kom. Syne is 'n wêreld waar hy meerendeels omring is deur 'n eendersdenkende liberale kliek wat Suid Afrika nie op die werklikheid interpreteer nie, maar wel o.g.v. hul uitgediende liberale ideologie. Deel van hierdie mislukte ideologie is om nie te verstaan dat mense reageer binne 'n breër milieu waarin raswerklikheid elke dag op onaangename en selfs brutale wyse aan hulle opgedwing word nie.

Bloot oor hul velkleur, loop blanke werksoekers dag vir dag in geslote deure vas. Sedert 1994 is om en by 90 000 wit vroue deur swartes verkrag en nog 'n verdere 45 000 blankes is deur swartes vermoor. Anders as wat Van Heerden dink is die moord op Eugene Terre Blanche glad nie die oorsaak vir die ongekende vlaag van wit rassisme nie. Nee, dit was maar net die laaste strooi wat die kameel se rug gebreek het.

Dat amper elke wit misdaadslagoffer tot hede deur swartes aangeval is, is volgens Van Heerden se logika 'n blote toevalligheid wat nie blankes met woede jeens swartes moet vul nie. Dat Julius Malema openlik "Skiet die Boere" sing en dat blankes ,en veral Afrikaners, uit bykans elke sfeer van die samelewing, deur die swart regering, gedwing word, moet ook nie ons rasseverhoudinge beinvloed nie. Duidelik is Van Heerden se logika in die omgewing van die absurde.

Volgens navorsing, wat Ferdie Greyling, nog 'n Naspes rubriekskrywer aanhaal, sou mens selfs kon argumenteer dat rassisme 'n noodsaaklike oorlewingstrategie is, daar waar een ras deur 'n ander bedreig voel. Ek dink nie dat laasgenoemde punt Greyling se bedoeling was nie, maar dit is die onvermydelike gevolg van die navorsing wat hy, duidelik ondeurdag, aanhaal. Met Afrikaners wat elke dag deur swartes vermoor en verkrag word en met 'n swart regering wat ons bates wil afneem, is dit seker net logies dat Afrikaners deur swartes bedreig voel. Hoe kan wittes dan nie met woede teenoor swartes sit nie?

Dat Afrikanerorganisasies nou hul verdedigingsarms in een bevelstruktuur verenig is ook 'n aanduiding daarvan dat Afrikaners ook nie bereid is om voortaan net met hul wantroue teenoor swartes te sit en wag vir beter dae nie. Nee, ervaring het vir hulle gewys dat die swart bedreiging in der mate 'n werklikheid is, dat hulle daadwerklik iets daaraan moet doen. Hierdie is die werklikheid en die linkse ideoloë in Naspers moet maar ophou om liberale lugkastele te bou en met die groeiende rassekonflik van die NSA verlief neem.

Oor Afrikaners se internet woede sê Van Heerden: "Ek het 'n weeklange naarheid in my gehad. Ek wou elke dag braak oor wat mense kwytraak." Tog spraak Van Heerden nie 'n sprook na die boere wat elke dag brutaal, deur swartes, vermoor word nie. Dit regverdig geen woede teen swartes nie. Die vele wit vroue wat met afgebreekte bottelkoppe in hul vaginas opeindig, nadat swartbendes hulle verkrag het, se lot is volgens Van Heerden se logika geen rede vir Afrikaners om nie hul swartbroers se hand in vriendskap te neem nie. Nee dit maak hom nie naar nie en hy kan ook nie verstaan waarom dit Afrikaners ontstel, selfs woedend rassisties maak nie. Hy het die vermetelheid om te se: "Die volk het van sy spreekwoordelike trollie af gebliksem." Dus,as jy die swart moordenaar en verkragter verag is jy van jou trollie af. Watter soort logika is dit? Wie is werklik van sy trollie af? Hierdie gekke-logika is sprekend van die waansinnigheid waaraan die wit linkses, of 'Afrikaanses', van Naspers ly. Duidelik lei liberalisme in Afrika tot versteurde denke.

1 comment:

  1. Rian

    Jys deur die kak. Die lede van jou familie wat
    deur hierdie misdaad gevang is(en daar is defnitief van jou familie geraak) het jy so pas
    in hul dinges gestuur. Dis mense soos jy, wat
    jou eie bloedlyn of familie naam skend, en wat
    niks omgee vir jou geskiedenis nie.Jy is geen
    aanwins vir die samelewing nie,en niemand gaan
    jou mis as jou swart baas jou gevreet van die tv afhael nie.Gan kyk gou wat jy so pas met jou "kyker getalle" gedoen het.Slim vang sy baas!

    ReplyDelete