Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, October 11, 2009

Swart dwaling en wit woede, deel 2

Geskryf deur Gustav Venter -PRAAG

In dié tweede aflewering van Swart dwaling en wit woede, skryf Gustav Venter: "As hulle en die algemene media besef het hoe diep, hoe smeulend, hoe wyd die Afrikanerwoede is, sou hulle elke dag, elke minuut, met elke nuusbulletin, op elke TV-kanaal en radiostasie en in elke koerant sonder ophou gewaarsku het: Die Afrikaner is kwaad. As hulle maar net hulle marxistiese, formulegebabbel sal staak. As hulle maar net sal vra wat staan die regering te doen om die sissende magma van Afrikanerwoede af te koel..."

No comments:

Post a Comment