Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, September 6, 2009

Weerbare gesin verjaag swart aanvallers

Seun en pa dons rowers op

Amanda Roesthoff
’n Pa (38) van Krugersdorp en sy seun (11) het die dood vrygespring deur verbete teen twee rowers te baklei wat hulle wou doodmaak. ’n Rower het ’n wapen twee keer teen mnr. David Jacobs se bors gedruk en die sneller getrek, maar albei kere het die skoot nie afgegaan nie. Dis net genade, het Jacobs, ’n projekbestuurder in die boubedryf van Noordheuwel aan die Wes-Rand, gesê. Lees meer...

No comments:

Post a Comment