Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, September 3, 2009

Naspers breinspoel Afrikaners om hulself aan swart misdadigers te onderwerp

Lees gerus die onderstaande absurde artikel wat in die anti-Afrikaner Beeld verskyn het. Basies is dit 'n minder subtiele poging om Afrikaners te breinspoel om nie weerbaar te wees nie. Inteendeel, aldus die linkse akademikus wat deur Beeld aangehaal word moet jy jouself op die altaar vir die swart misdadigers plaas.

Die advies wat hier as die waarheid opgedis word is deur hierdie linkse 'akademikus'(Rudolph Zinn van UNISA) uit die bekke van die swart misdadigers met wie hy onderhoude gevoer het verkry. NATUURLIK sal hulle aanbeveel dat ons onsself totaal aan hulle moet onderwerp. Hierdie propagandistiese twak is skokkend. Wil Beeld werklik sien dat ons uitgewis word?

Perspektief beveel aan dat hierdie propagandistiese snert geignoreer word en dat Afrikaners hulself tot die tande bewapen en laat oplei om die swart plaag wat volksmoord op ons pleeg teen te staan. Skryf asseblief vir ons na vladduplessis@gmail.com en ons plaas jou mening oor Naspers se selfmoord advies.

Ons beste verweer is bewapening en opleiding. Moenie anders glo nie. Skakel nou en sluit aan by die Kommandokorps, TLU Veiligheid of enige ander Afrikaner weerbaarheidsinisiatief. Ons is net magteloos indien ons kies om magteloos te wees.


Uit Beeld:

‘As rowers wíl in, keer g’n maatreël’


Pleit vir jou lewe en sê hulle moet alles vat, dan sal hulle dalk jou lewe spaar.

Sorg ook dat jy ’n noodknoppie in die badkamer het omdat die meeste mans in badkamers aangehou word terwyl die ander rowers die huis deurgaan.

So het dr. Rudolph Zinn van Unisa se departement kriminele en forensiese ondersoeke gister tydens ’n openbare lesing aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gesê.

Dié voorstelle wat Zinn aangehaal het, kom uit onderhoude met 30 veroordeelde huisrowers in Gautengse tronke. Hulle sê as slagoffers pleit en saamwerk, is dit ’n goeie teken vir hulle.

Volgens die misdadigers wat aan die studie deelgeneem het, sal slagoffers se lewe gespaar bly wanneer hulle kalm bly, hulle nie teësit nie, hul hande binne sig hou, hul oorspronklike posisie behou en net praat wanneer hulle ’n vraag gevra word.

“As die slagoffer egter nie saamwerk nie, laat hy dit lyk of hy baie geld in die huis wegsteek, en hoe langer die rowers in die huis bly, hoe groter is die kans om verkrag te word.

“Gee hulle wat hulle wil hê sodat hulle gou kan verdwyn,” het Zinn gesê.

Dié misdadigers meen ook as hulle meer geweld gebruik, kry hulle meer buit uit hul slagoffers.

Zinn het gesê die jongste motorkaper met wie hy gepraat het, is nege jaar oud en die jongste motorkaper wat sy slagoffer doodgeskiet het, 13. “Hy het gesê sy slagoffer het hom nie as ’n man gerespekteer nie.”

Altesame 32% wil ook geen oogkontak met slagoffers hê nie en verwag van slagoffers om na opdragte te luister.

Die studie wys verder dat tussen 53% en 79% van huisrooftogte plaasvind deur binne-inligting wat bekom is (van byvoorbeeld ’n huiswerker) en dat 17% van veiligheidswagte en 17% polisielede by huisrooftogte betrokke is.

Verder het dit aan die lig gekom dat rowers snags en bedags deur woonbuurte rondry en kyk na die veiligheidsmaatreëls en of dit maklik of moeilik gaan wees om vinnig in en uit te kom by ’n moontlike teiken.

Zinn het gesê die misdadiger het gesê plaasaanvalle is vir hulle net nog huisrooftogte. “Die polisie neem gewoonlik langer om daar uit te kom en dit is maklike teikens.

“Hulle teiken ook (mense van) enige ras en studies het getoon dat voormalige swart woonbuurte die ergste onder misdaad deurloop.

“Daar is gewoonlik vier misdadigers per huisrooftog en agt per plaasaanval.”

’n Totaal van 83% huisrooftogte gaan oor geld en juwele en die rowers bestee hul buit aan luukshede soos duur klere en spogmotors.

Volgens dié misdadigers maak dit nie saak hoe jy jou gesin en huis beveilig nie – as hulle wíl inkom, sál hulle.


- Beeld

No comments:

Post a Comment