Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, September 6, 2009

Waarom sou Afrikaners nié Engelse skole afbrand nie?

Geskryf deur Dan Roodt,

Dan Fourie openbaar homself as ‘n bewonderaar van prof Jonathan Jansen van Bloemfontein. Ook is hy geweldig geskok deur my voorstel dat iemand ‘n paar Engelse skole gaan afbrand. Toe ek aanvanklik voorgestel het dat Afrikaners iets daadwerkliks moet begin doen om hulself teen die staat se taalaggressie te verdedig, het ek die afbrand van Engelse skole bloot as ‘n voorbeeld gebruik. Self sal ek nie tot so iets oorgaan nie, want ek is bang ek steek myself aan die brand. Boonop hou ek nie van die reuk van petrol nie. Lees meer...

No comments:

Post a Comment