Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, September 1, 2009

“Dis ’n onverklaarde, lae-skaalse oorlog. Ons moet kant kies.”

Alles stil en onrustig op De Wildt

Chris Louw

Dis halfagt in die aand in ons huis op Silkaatsnek net buite Pretoria.

Op TV is ’n stuk of tien polisiemotors op pad na ’n huis in Dallas waar ’n geestelik versteurde Amerikaner dreig om selfmoord te pleeg.

Die manne van Dallas se Special Weapons and Tactics- (SWAT) eenheid is toegerus met ’n ambulans en ’n mobiele kantoor waaruit onderhande?linge met die aspirant-selfmoordenaar gevoer word. Dinge lyk goed en dit lyk of hulle dalk net die man se lewe kan red. Lees meer...

No comments:

Post a Comment